
Handelinge, hfst. 8-12
CityRise Global
In ons video oor Handelinge, hfst. 8-12, verken ons hoe God se Gees Jesus se volgelinge omskep van ’n klein groepie messiaanse Jode in Jerusalem tot ’n multi-etniese beweging wat vinnig deur alle nasies versprei het. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Maan Creative, Johannesburg, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Handelinge
