
Die Boek van Job
CityRise Global
Hoe vertrou jy God selfs wanneer die lewe nie regverdig is nie en jy sonder enige goeie rede ly? Job se verhaal nooi ons om na te dink oor wat dit beteken dat God die wêreld deur wysheid bestuur en hoe hierdie waarheid vrede in donker tye kan bring. Job is die laaste van die drie boeke wat hierdie temas van Bybelse wysheid verken. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA …
