
Evangelie volgens Lukas, hfst. 19-23
CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.
Die laaste deel van Jesus se lewe is ’n week vol kontroversie in Jerusalem tydens die Pasga. In hierdie video verken ons die Evangelie volgens Lukas, hfst. 19-23, en hoe dit gekom het dat die onskuldige Jesus uiteindelik as ’n rewolusionêre rebel teen Rome tereggestel is. Ons sal ook sien hoedat Jesus glad nie verbaas was nie, want Hy het geglo dat sy dood ’n nuwe toekoms vir Israel en die ganse mensdom sou moontlik maak. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Maan Creative, Johannes…
