GLU (God Loves You)

Handelinge, hfst. 21-28

CityRise Global

In die laaste video van ons Handelinge-reeks volg ons Paulus op sy laaste reis na Jerusalem en daarna na ’n Romeinse gevangenis. Ironies genoeg neem Paulus se lyding hom na die hart van die Romeinse Ryk, wat hom in staat stel om God se koninkryk aan alle nasies aan te kondig. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Maan Creative, Johannesburg, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Handelinge