GLU (God Loves You)

Agape - Liefde

CityRise Global

Die woord “liefde” is een van die mees moeg gebruikte woorde in ons taal omdat dit hoofsaaklik verwys na 'n gevoel wat met 'n persoon gebeur. In die Nuwe Testament verwys “liefde” of “Agape” na 'n manier waarop mense behandel word wat deur Jesus self gedefinieer is: om te soek na die welstand van ander ongeag van hulle reaksie. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #…