
Geregtigheid
CityRise Global
'Geregtigheid' is 'n groot behoefte in ons wêreld vandag en 'n kontroversiële onderwerp. Maar wat is geregtigheid presies en wie kan dit definieer? In hierdie video gaan ons die Bybelse tema van geregtigheid ondersoek en ontdek hoe dit diep gewortel is in die storielyn van die Bybel wat na Jesus lei. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Geregtig…
