GLU (God Loves You)

Lankmoedig

CityRise Global

Wat beteken dit om te sê dat God lankmoedig is? In die Bybel is God se woede 'n regverdige reaksie op menslike boosheid wat deur God se geregtigheid en liefde gemotiveer word. In hierdie video sal ons God se woede en regverdigheid in die Bybelse verhaal ondersoek en sien hoe dit alles na Jesus lei. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Lankmoedig