
Getrou
CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.
Die woord emet is 'n algemene woord wat gebruik word om God in die Bybel te beskryf. Dit kan vertaal word as “getrouheid” of “waarheid.' So wanneer die skrywers sê dat God “vol van emet” is, sê hulle dat Hy betroubaar en getrou is—ons kan Hom vertrou. Maar dis nie altyd maklik om te vertrou nie. In hierdie video kyk ons hoekom ons kan vertrou dat God vol emet is. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: Bib…
