GLU (God Loves You)

Oorsig: Titus

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van Titus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Paulus gee Titus opdrag om te wys dat die goeie nuus van Jesus en die krag van die Gees die Kretense kultuur van binne kan transformeer. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Titus