GLU (God Loves You)

Oorsig: Filemon

CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.

Kyk na ons oorsigvideo van Filemon wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Paulus help sy vriend Filemon om te versoen met sy ontsnapte slaaf, Onesimus, en wys dat ons as gevolg van Jesus almal gelykes is. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel