GLU (God Loves You)

Oorsig: 2 Tessalonisense

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van 2 Tessalonisense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Tessalonisense verduidelik Paulus sy vroeëre onderrig oor Jesus se toekomstige terugkeer en berispe die Christene wat besig was om die gemeenskap te ontwrig. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #2Tessalonisense