GLU (God Loves You)

Oorsig: 1 Tessalonisense

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van 1 Tessalonisense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Tessalonisense beveel Paulus die vervolgde Tessaloniese Christene om te hoop op die toekomstige terugkeer van koning Jesus wat alle dinge sal regmaak. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #1Tessalonisense