GLU (God Loves You)

Oorsig: Filippense

CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.

Kyk na ons oorsigvideo van Filippense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In hierdie brief bedank Paulus die Christene van Filippi vir hulle vrygewigheid en deel hoe hulle almal geroep word om Jesus se selfopofferende liefde na te volg. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Filippense