GLU (God Loves You)

Oorsig: 2 Korintiërs

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van 2 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Korintiërs los Paulus sy konflik met die Korintiërs op deur te wys hoe die skandaal van die kruisiging ons waardestelsels onderste-bo draai. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Korintiërs