GLU (God Loves You)

Oorsig: 1 Korintiërs

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van 1 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Korintiërs wys Paulus die nuwe Christene van Korinte dat selfs die lewe se mees komplekse probleme deur die lens van die evangelie beskou kan word. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Korintiërs