GLU (God Loves You)

Oorsig: Matteus 14-28

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van Matteus 14-28 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Matteus, bring Jesus God se hemelse Koninkryk na die aarde en nooi sy dissipels om deel te hê aan ’n nuwe lewenswyse deur sy dood en opstanding. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Matteus