
Oorsig: Nuwe Testament
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van die Nuwe Testament. Hierdie video verduidelik die letterkundige ontwerp van die hele Nuwe Testament en verduidelik hoe dit die storie van die Hebreeuse geskrifte voortsit. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #nuwetestament
