
Oorsig: Maleagi
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van Maleagi wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Maleagi beskuldig Israel van selfsug na die ballingskap en kondig aan dat die Dag van die Here Israel sal reinig en hulle sal voorberei vir God se koninkryk. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Maleagi
