GLU (God Loves You)

Oorsig: Sagaria

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van Sagaria wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Sagaria se visioene koester hoop in die belofte van die toekomstige messiaanse koninkryk, en daag Israel na die ballingskap uit om getrou aan God te bly. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Sagaria