GLU (God Loves You)

Oorsig: Habakuk

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van Habakuk wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Habakuk sukkel om God se goedheid te begryp te midde van sulke boosheid en onregverdigheid in die wêreld. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Habakuk