GLU (God Loves You)

Oorsig: Nahum

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van Nahum wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Nahum stel die val van Ninevé en Assirië voor as ’n beeld van hoe God alle gewelddadige menslike koninkryke tot ’n val sal bring. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Nahum