
Oorsig: Miga
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van Miga wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Miga kondig aan dat God se geregtigheid op pad is om 'n nuwe toekoms van liefde en getrouheid aan die ander kant van Israel se sonde en ballingskap te skep. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Miga
