GLU (God Loves You)

Oorsig: Jona

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van Jona wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Die boek Jona is ’n skokkende verhaal van ’n rebelse profeet wat vir God verafsku omdat Hy sy vyande liefhet. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Jona