GLU (God Loves You)

Oorsig: Amos

CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.

Kyk na ons oorsigvideo van Amos wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Amos beskuldig Israel daarvan dat hulle hul verbond met God verbreek het en benadruk hoe hulle afgodery tot onreg en verwaarlosing van die armes gelei het. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Amos