
Oorsig: Joël
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van Joël wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Joël dink na oor die “Dag van die Here” en hoe ware berou die groot vernuwing sal teweegbring waarvoor daar in die ander profetiese boeke gehoop is. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Joël
