
Oorsig: Klaagliedere
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van Klaagliedere wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Klaagliedere is ’n versameling van vyf begrafnisgedigte wat aangebied word namens Jerusalem na die vernietiging daarvan deur Babilon. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Klaagliedere
