GLU (God Loves You)

Oorsig: Jesaja 40-66

CityRise Global

Kyk na ons oorsigvideo van Jesaja 40-66 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Jesaja kondig aan dat God se oordeel Israel sal reinig en voorberei vir die koms van die messiaanse koning en die nuwe Jerusalem. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Jesaja