
Yakhal - Hoop
CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.
In die Bybel is mense wat hoop het baie anders as net optimiste! In hierdie video gaan ons ondersoek hoe Bybelse hoop na God se karakter alleen lyk as 'n rede om te vertrou dat die toekoms beter sal wees as die hede. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Hoop
