
Verbonde
CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.
Die hoof manier waarop die Bybel praat oor God se verhouding met die mens is die beeld van 'n vennootskap. Hierdie video oor verbonde volg die weg waarop God 'n reeks formele verhoudings met verskeie menslike vennote aangegaan het om die wêreld te red deur Jesus, die uiteindelike verbondsvennoot. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Verbonde
