GLU (God Loves You)

Messias

CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.

In hierdie video oor die Messias ondersoek ons die geheimsinnige belofte op bladsy drie van die Bybel, dat 'n beloofde verlosser eendag sou kom om boosheid te konfronteer en die mensdom te red. Ons volg hierdie tema deur die familie van Abraham, die messiaanse geslagslyn van Dawid, en uiteindelik na Jesus wat boosheid verslaan het deur toe te laat dat dit hom verslaan. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksi…