GLU (God Loves You)

Die Boek van Prediker

CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.

In Prediker, hoor ons die skeptiese stem van 'die leermeester.' Hy merk op dat 'n lewe geleef volgens Spreuke nie altyd positiewe resultate lewer nie. Somtyds is die lewe moeilik en maak dit nie sin nie. Hoe leef jy met daardie spanning en streef steeds na wysheid? Prediker is die tweede van die Bybelse wysheidsboeke. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProjec…