
Oorsig: Hooglied
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van Hooglied wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Hooglied is ’n versameling antieke Israelitiese liefdesgedigte wat die skoonheid en krag van God se gawe van liefde en seksuele begeerte vier. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Hooglied
