
Oorsig: Job
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van Job wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Job verken die moeilike vraag oor die verhouding van God tot menslike lyding, en nooi ons om God se wysheid en karakter te vertrou. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Job
