
Oorsig: 1-2 Konings
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van 1-2 Konings wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1-2 Konings lei Dawid se seun, Salomo, Israel tot groot dinge, net om weer te misluk en Israel in ’n burgeroorlog in te lei en veroorsaak uiteindelik die vernietiging en ballingskap van die volk. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject…
