
Oorsig: 1-2 Kronieke
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van 1-2 Kronieke wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Kronieke vertel weer die hele verhaal van die Ou Testament. Dit beklemtoon die toekomstige hoop van die messiaanse koning en ’n herstelde tempel. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Kronieke
