
Oorsig: 2 Samuel
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van 2 Samuel wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Samuel word Dawid God se mees getroue koning, maar dan rebelleer hy, wat tot die stadige vernietiging van sy familie en koninkryk lei. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Samuel
