
Oorsig: 1 Samuel
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van 1 Samuel wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Samuel stel God teësinnig konings aan om die Israeliete te regeer. Die eerste is ’n mislukking, en die tweede, Dawid, is ’n getroue plaasvervanger. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Samuel
