GLU (God Loves You)

Oorsig: Josua

CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.

Kyk na ons oorsigvideo van Josua wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Na Moses se dood, lei Josua Israel en hulle vestig hulle in die beloofde land wat tans deur die Kanaäniete bewoon word. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Josua