
Oorsig: Numeri
CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.
Kyk na ons oorsigvideo van Numeri wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Numeri reis Israel deur die wildernis op pad na die land wat aan Abraham belowe is. Hulle herhaalde rebellie word met God se regverdigheid en genade begroet. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Numeri
