GLU (God Loves You)

Oorsig: Eksodus 19-40

CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.

Kyk na ons oorsigvideo van Eksodus 19-40 wat die letterlike ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Eksodus nooi God die Israeliete uit om in verbond met Hom te leef en Hy kom woon tussen hulle in die Tabernakel, maar Israel rebelleer en ruïneer die verhouding. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Eksodus