
Oorsig: Genesis 12-50
CityRise Global
Kyk na ons oorsigvideo van Genesis 12-50 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Genesis beloof God om die rebelse mensdom te seën deur die familie van Abraham, ten spyte van hulle aanhoudende mislukking en dwaasheid Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Genesis
