GLU (God Loves You)

Heiligheid

CityRise Global

In hierdie video ondersoek ons die paradoks waarmee God se heiligheid mense konfronteer. God is die unieke en afgesonderde Skepper van alle werklikheid en die outeur van alle goedheid. Maar, daardie goedheid kan gevaarlik word vir mense wat sterflik en moreel korrup is. Uiteindelik word hierdie paradoks opgelos deur Jesus, wat God se heiligheid beliggaam en Sy skepping kom genees het. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse In…