
Vrygewigheid
CityRise Global
In die verhaal van die Bybel word God uitgebeeld as n vrygewige gasheer wat in die behoeftes van sy gaste voorsien. Mense leef egter met 'n ingesteldheid van skaarsheid en gaar God se vele gawes op. In hierdie video oor vrygewigheid, ondersoek ons God se plan om ons selfsug te oorkom deur die grootste geskenk van Homself, in die persoon van Jesus te gee. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject…
