
Evangelie van die Koninkryk
CityRise Global
In hierdie video volg ons die oorsprong van die woord 'evangelie' en hoe dit die verhaal van die Ou Testament met die verhaal van Jesus en sy aankondiging van God se koninkryk verbind. Jesus het God se heerskappy na die wêreld gebring op 'n baie onderstebo manier, wat die beste nuus is waarvoor jy kon vra. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Ev…
