GLU (God Loves You)

Heilige Gees

CityRise Global - Explore Bible teaching and leadership resources across languages and cultures.

In hierdie video verken ons die oorspronklike betekenis van die Bybelse konsep van 'gees' en wat dit beteken dat God se Gees persoonlik in die hele skepping teenwoordig is. Uiteindelik is die Heilige Gees deur Jesus geopenbaar en in die lewens van sy volgelinge uitgestuur om die nuwe skepping tot stand te bring. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #byb…